Neville se koei

English
E-Pos ons!

Ek het vir my 'n dragtige koei gekoop sy laai oor so 2 tot 3 maande af!

 

Blykbaar het 'n Dexter die Jersey gedek - ek sou dit nogal wou sien!

 

Daar is 'n nuwe baas op die plaas!

Sy het sommer gister toe ons haar afgelaai het die bulletjies en ram reg gesien!

Niks ernstig gedoen nie - net gewys wie is nou baas!

(Selfs die een vir wie ek ges sy mag s sy is baas is reg gesien!)

Klik op foto om te vergroot. /Click on image to enlarge

Watch it n! - Vir jou watch ek! Ek is tog op 'n lekker plasie! Rose maak melk Rose maak melk Rose maak melk Rose maak melk Rose maak melk

 

 

 

 

 

 

 

 

Die boonste foto's was begin Oktober 2008 geneem net nadat sy hier aan gekom het.

Die volgende paar is 20 Januarie 2009 geneem - kyk daai uier!

 

Minder as 'n uur nadat ek die foto's geneem het kry ons 'n versie:

Kyk vir Rose en dogter Daisy:

Hier kom 'n ding! Daar gaan daai ding! Nie meer lank nie! Kyk my dogter Daisy! Rose en Daisy! NRose en Daisy! Ek is Daisy! Ma en dogter! Ma en dogter! Ma en dogter! Ma en dogter! Ma en dogter! Ek gaan nou drink! Mmmmm - Lekker!